Syngenta se EEN-KAN onkruidbeheer oplossings – die slim keuse!

Product News
EenKan logo

Mielieprodusente het nie tyd om te sukkel met verskeie losstaande produkte en hul onderskeie dosisse om tenkmengsels vir onkruidbeheer op te maak nie.

Syngenta het jare lange ondervinding en reputasie vir doelgemaakte een-kan oplossings, wat die dinkwerk uithaal en die doenwerk makliker maak.