Die Syngenta Kleingraan 2011 X-Faktor Kompetisie

News Snippets

Die tien gelukkige finaliste is aangewys en sal ‘n byeenkoms op 29th November 2011 te Terason, Wellington, bywoon vir die trekking van die wenner van die Toyota Hilux 2.5 D4D SRX 4x4.
 
Die finaliste is as volg: Adam Albertyn (Bredasdorp), Andre Brink (Durbanville), Boeta Wessels (Bredasdorp), Deon Steyn (Wellington/ Hermon), Dirkie Hopkins (Heidelberg), Jacques Bester (Moorreesburg), Johan Steyn (Wellington/Hermon), Jurie Matthee (Bredasdrop), Nicol Russouw (Moorreesburg) en Paul Neethling (Caledon).