You are here

Die Syngenta 2011 Rugby Wêreldbeker Kompetisie

News Snippets
30.01.2012

Agt gelukkige wenners is aangewys uit ‘n totaal van meer as twee honderd deelnemers en het vanaf 1 – 10 Oktober 2011 na Australië en New-Zealand getoer om onder meer twee kwart-eind wedstryde in Wellington by te woon.
 
Die wenners was as volg: WA de Jongh (Vrystaat), Francois du Plessis (Kwa-Zulu Natal), Carel Kriek (Mpumalanga), Xavier Moll (Oos Vrystaat), Kosie Muller (Oos Vrystaat), B.J. van Dyk (Mpumalanga), Pierre van Zyl (Noord-Wes Vrystaat), Sakkie van Zyl (Noord-Wes Provinsie).